NG Kerk in Drie Riviere en Risiville Coram Deo Gemeente Eredienste

Coram Deo

CORAM DEO GEMEENTESENTRUM

H/v Lucas- en Michaelstrate, Risiville

Posbus 263105, Drie Riviere, 1935

 KONTAKTE:

Soma le Roux:       016 4231502

Floris Knouwds:    016 4231205/   0829272575

Die NG Kerk in Risiville, Vereeniging

AANBID SAAM MET ONS…

Die eredienste in Coram Deo word gehou op Sondagoggende om 09h00
in ons gemeentesentrum op die hoek van Lucas- en Michaelstrate in Risiville, Vereeniging.

Wanneer jy saam met ons kom aanbid, is daar ‘n paar dinge wat jy kan verwag:

En iewers tussen 10h15 en 10h30 maak ons klaar. Dan kan jy kies: of om huis toe te gaan of om verder saam te kuier oor ‘n koppie koffie! En hierdie kuier gebeur sommer net daar in die gemeentesentrum!


Terug na die Tuisblad

Coramdeomobile

Terug na die Tuisblad

Coramdeomobile